Wednesday, April 01, 2009
So ek is mal om te speel met al hierdie digital graphics en mooi goed. So hier is 'n nuwe een wat ek gedownload het en ge-modify het.
Chat met Noesie op gchat met 'n glasie Amarula terwyl Chenae en Dawie roomys en chocolate sous eet njam.
Ek was BAIE sleg - het nie 'n enkele foto geneem van maandag tot saterdag laas week nie. Sies.
Oh well......
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments:
Post a Comment